VRYDAG KOMBUIS
Kom kuier saam Vrydagaand! Bring stoele en drinkgoed. Vooraf bestellings sal welkom wees.
Elke Vrydag:
- Sosatierol (Bees of Hoender) R25-00
- Worsrol R22-00
- Hoenderstukke met portugese rolle R25-00
- Hamburders R30-00
Bestellings kan geplaas word by enige van die volgende adresse/nommers:
Roelf Jansen van Vuuren 082 801 1824
Ina du Plessis 082 760 3007
(Wins 100% vir agterstallige ramings)
Ander:
Ons hele jaarprogram is beskikbaar op die webwerf, met die moontlikheid om in te teken op die jaarprogram (met jou kalender sagteware; gebruik die ‘Subscribe’ knoppie). Almal wat ingeteken is, sal outomaties alle veranderinge ontvang.
Preke kan nou gratis van die webwerf afgelaai word om te luister. Gaan na ons ‘Preek Opnames‘ bladsy. Preke sal na die preek gelewer is opgelaai word en in die tabel verskyn.
Die Neutedopper, ons gemeente se nuusbrief sal nou ook op die webwerf beskikbaar wees, addisioneel tot die e-pos wat uitgestuur word. Sommige inligting sal wel net in die e-pos weergawe wees.